Met Pinkster wat begin, gaan ons saam deur die binnekamer gesprek van die profeet Habakuk, lees en bid. Cornis gaan vanoggend vlugtig deur die boek se 56 kort verse blaai,…
Met Pinkster wat begin, gaan ons saam deur die binnekamer gesprek van die profeet Habakuk, lees en bid. Cornis gaan vanoggend vlugtig deur die boek se 56 kort verse blaai,…
Wellington DIGI-diens 24 Mei 2020 Habakuk: Van “hoe lank nog, Here” na “al sou...en nogtans” Inleiding: Vriende, in die tye wat ons leef het ons as mense…
Wellington Digi-diens (Opstanding Sondag) 12 April 2020 Markus 16:1-8 Die leë graf se getuienis Verwelkoming: Goeie môre almal, baie welkom by Wellington se digi-diens hier op Opstanding Sondag. Die lydenspad…
Ons 2de gesamentlike digi-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk. Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en…
Wellington Digi-diens 29 Maart 2020 Teks: Esegiël 37:1-14 Hopeloosheid is ’n geleentheid Inleiding: Hallo almal en baie welkom by Wellington se digi-diens vir hierdie Sondag. Ons weet dat die Here…