40 DAE DIGI-DIENS | Die Bybel as Bril en Lamp (audio) | Hebreërs 11: 1, 23-27; 12: 1-3
40 DAE MET DIE BYBEL
Ons nooi jou uit om saam met ons vir 7-weke op reis te gaan en te ontdek hoe die Bybel op verskeie maniere 'n impak en rigtinggewende rol in ons lewe kan hê. Whatsapp die woorde "40dae" na 072 811 5238 indien jy die hulpmiddele wil ontvang. Jy kan op 5 maniere inskakel:
LEES | Sondag se teksgedeeltes
LUISTER | Digi-dienste op Sondae
DINK | Oordenkings daagliks van Maandae tot Vrydae
DOEN | Familie Bybelstudie op Vrydae
DEEL | Zoom deel sessie op Donderdae aande 19h30
Vanoggend se diens word gelei deur Ds Cornis Botha. Ons ontdek hoe die bybel as BRIL en LAMP in ons lewe werk.
Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord, NG Groblershoop en Wellington Moederkerk).
VERWELKOMING & GEBED Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)
PREDIKER Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)
SKRIFLESING Matteus 5 : 17 - 22 (a); Markus 12 : 28 – 31 Deur Johan Crous (NG Wellington-Noord)
GEBED & SEËN Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)
MUSIEK
“Amenlied” Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen
DANKOFFERS
Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER
Bankbesonderhede:
ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000
ZAPPER: