Aanlyn-Bybelskool

Grendeltyd het meegebring dat ons ‘n aanlyn Bybelskool begin het. Volg dit gerus hier

Bybelskool

Groep aanbiedinge elke Woensdagoggend & -aand gedurende die kwartaal. Verskeie temas word behandel.

Pastorale kantoor & Alleen Oggende – ‘n veilige plek om te gesels…

‘n Plek waar iemand jou hart kan hoor en waar ons God saam kan vertrou vir –

  • geestelike begeleiding vir ‘n dieper pad met God
  • emosionele heelheid en groei
  • insig in jou persoonlikheidstruktuur – dit help jou verstaan hoe jy ‘bedraad’ is, wat jou sterk en swak punte kan wees, wat jou batterye laai,  hoe jy konflik hanteer en hoekom, wat is waarskynlik onbewuste motivering in jou menswees en hoe kan jy dit herken en hanteer
  • wysheid in moeilike verhoudings

of sommer net ‘n klankbord…

Kategese

Kwartaal 2 van tuislesse vir families.

Kliek op die week se tema om die les oop te maak en op die om na die video te kyk

Huisgeloof #1 | Mier en maniere

Huisgeloof #2 | Ladybird en gawes

Huisgeloof #3 | Padda en wysheid

Huisgeloof #4 | Wurm en familie

Huisgeloof #6 | Vader

Huisgeloof #7 | Jesus – Wonderwerker