24 Mei 2020

PINKSTER DIGI-DIENS #1 | Habakuk: van HOEKOM na AL SOU en NOGTANS (audio) | Habakuk 3: 16 – 19

Prediker:
Teksgedeelte: Habakuk 3: 16 - 19

Met Pinkster wat begin, gaan ons saam deur die binnekamer gesprek van die profeet Habakuk, lees en bid. Cornis gaan vanoggend vlugtig deur die boek se 56 kort verse blaai, om ons ’n idee te gee van wat die week voorlê.

Mag jy waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

PREDIKER Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

SKRIFLESING Hab 3: 16-19 deur Johan Crous (NG Wellington-Noord)

GEBED & SEËN Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

MUSIEK

“The Departure” deur Max Richter

“Nogtans” (Live) deur Retief Burger

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top