
GRENDELTYD – VLAK 3
Ons nuusbrief en bulletin tydens grendeltyd en ons poging om mense ingelig te hou.
Op 31 Desember 2020 het ds. Bennie wees mediese redes afgetree. Op 17 Januarie 2021, op sy 60ste verjaarsdag, word sy Akte van Demissie aan hom oorhandig.
Kalenders is by die kerkkantoor, gereed vir afhaal.
Ons 2x vate is weer beskikbaar!
Versnit hoofsaaklik Cabernet Sauvignon (Koning van die rooi kultivars)
2019 oesjaar | 600 bottels teen R200.00 elk.
Etiket HILAROS (beteken “Die Blymoedige Gewer”)
Bydraes deur: Bellingham, Bosman, Diemersfontein, Napier & Wellington Wyne – ‘n geskenk van hul beste wyne vir hierdie uitsoek produk & ons 2-jaarlikse wynveiling.
Bestel sommer vandag nog jou bottel/s. Fantasties as korporatiewe geskenk of vir Kersfees!
e-pos: liezl@wellingtongemeente.co.za met jou bestelling.

DAGBOEK

KONTAK
Kantoor
Kantoor: 021 873 1561
Kantoor-ure: Maandae – Vrydae 08h00 – 13h00
Whatsapp: 072 811 5238
E-pos: admin@wellingtongemeente.co.za
Adres
Kerkstraat 11, Wellington
Eredienste
Sondagoggende: Geen eredienste
LEEFkerk: Geen eredienste

Skandeer hierdie ZAPPER QR KODE met jou slimfoon se ZAPPER toepassing.
LAAI ZAPPER HIER AF
(indien dit nie op jou foon geinstalleer is nie)
GEMEENTE SE BANKBESONDERHEDE
(indien jy EFT sou verkies)
ABSA, Tjek, 430 580 000, NG Kerk Wellington