12 Julie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Hoe kyk ons na God (audio) | Eksodus 34:1-10

Prediker:
Teksgedeelte: Eksodus 34:1-10

KONINKRYKSTYD #6

Ons staan vir 3 Sondae tydens Koninkrykstyd stil rondom die volgende 3 temas van menswaardigheid: 1) Hoe kyk ons na mekaar 2) Hoe kyk ons na God 3) Hoe kyk God na ons.

Vanoggend kyk Cornis wat Eksodus 34:1-10 vir ons leer oor hoe ons na God kan kyk, as ‘n liefdevolle, maar ook ‘n regverdige God, teenoor wie ons met dankbaarheid kan reageer en leef.

Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

PREDIKER Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

SKRIFLESING Eksodus 34:1-10 deur Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

GEBED & SEËN Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

MUSIEK

Onse Vader -  Cape Town Youth Choir L266 (Liedboek)

Amenlied - Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen

Ending - Peter Sandberg Album: Balm

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top