Aan elke nuwe intrekker – baie welkom in ons gemeente! Ons hoop dat jy baie gelukkig hier sal wees en dat jy die Here se teenwoordigheid sal beleef en geestelik sal groei.

Kom maak kennis en kuier by ons in die kerkkantoor, ons wil jou graag ontmoet. Ons neem jou besonderhede en vra jou lidmaatbewyse aan.

Jy is welkom om die lidmaatskapvorm hier te voltooi vir lidmate bo 18 en hier te voltooi vir minderjarige lidmate of die onderstaande vorm te voltooi.

Voltooi asb saam met die nuwe lidmaatskapvorm ook die vorm vir POPI doeleindes: lidmate bo 18 hier, minderjarige lidmate hier