14 Junie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Waar is Jesus in die storm (video) | Matteus 8:23 – 27; Matteus 14 : 22 – 33

Teksgedeelte: Matteus 8:23 - 27; Matteus 14 : 22 – 33

KONINKRYKSTYD #2

Jesus.

Koninkrykstyd is die seisoen tussen Pinksterfees en Advent. Vandag kyk ons na Jesus as deel van die Drie-eenheid, na wat Hy doen in ons storms, ook, tydens die storm van alle storms op Golgota en wat Hy vir my en jou vandag vra gedurende ons storms. Ds Bennie Janse van Rensburg behartig hierdie digi-diens.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, deur geloof, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy luister en deelneem aan hierdie erediens. Vir die geloofsgemeenskap van Wellington, Suid-Afrika, in samewerking met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

VERWELKOMING & GEBED Johan Crous (NG Wellington-Noord)

PREDIKER Ds Bennie Janse van Rensburg (Wellington-Moederkerk)

SKRIFLESING Matteus 8:23 - 27; Matteus 14 : 22 – 33 AFR83 deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN Johan Crous (NG Wellington-Noord)

MUSIEK Lied 245: 3 (Liedboek)

Gemeentesang van NGK Universiteitsoord

Orrelis: Prof. Wim Viljoen

 

The departure Composer: Max Richter

Seëngebed

(Benediction: Yvette Barbra A. Honasan, Retief Burger, Jordan Bautista, Daniel Concepcion, Lee Simon Brown 2017)

Vertaling: Retief Burger

Every Nation Music 2017

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top