26 April 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Vrygemaak (video) | Gal 4: 28-5:1

Prediker:
Teksgedeelte: Gal 4: 28-5:1

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER

VERWELKOMING & GEBED Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

PREDIKER Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING Gal 4: 28-35; 5:1 Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËNGROET Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

LIED Lied 260: 2 Liedboek

Violis: Maryke Spies

Aanbiddingsleier: Martha du Plessis

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)

Go to Top