3 Mei 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Ons woon in tente (video) | 2 KORINTIËRS 4: 16 – 5: 10

Prediker:
Teksgedeelte: 2 KORINTIËRS 4: 16 - 5: 10

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.  

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.  

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER    

VERWELKOMING & GEBED Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)  

PREDIKER Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)  

SKRIFLESING 2 Kor 4:16 - 5:1 deur Johan Crous (NG Wellington-Noord)  

GEBED & SEËN Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)  

LIED

Improvisasie van Lied 510 deur Winand Gründling Liedboek van die kerk  

PSALM 23

Fluitspeler: Christelle Tarr

DANKOFFERS Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)

Go to Top