10 Mei 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Lewende boustene (video) | 1 Pet 2: 1-10

Prediker:
Teksgedeelte: 1 Pet 2: 1-10

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.  

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.  

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER   

VERWELKOMING & GEBED Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)  

PREDIKER Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)  

SKRIFLESING 1 Pet 2: 1-10 deur Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)  

GEBED & SEËN Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)  

LIED F66 – Op Vaste Fondamente Deur Merchant Seal Bladmusiek: http://flam.kerkmusiek.co.za/product/...  

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)  

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

 

Go to Top