19 April 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Jy is meer as ‘n oorwinnaar (video) | Romeine 8:31-37

Prediker:
Teksgedeelte: Romeine 8:31-37

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER

https://drive.google.com/file/d/1kuhM_VKxi9NaWtyqDCMr9P8R7-BsSFI_/view

VERWELKOMING & GEBED

Ds Cornis Botha

(NG Wellington-Oos)

PREDIKER

Johan Crous

(NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING

Rom 8: 31-37

deur Ds Lettie Büchner

(Wellington Moederkerk)

GEBED & SEËN

Ds Cornis Botha

(NG Wellington-Oos)

LIED

Pryslied

Louis Brittz, Retief Burger, Neil Büchner en Helmut Meijer

(Public Domain)

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)

Go to Top