28 Junie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Hoe kyk ons na mekaar (video) | Matteus 10: 40 – 42

Prediker:
Teksgedeelte: Matteus 10:40-42

KONINKRYKSTYD #4

Ons gaan vir 3 Sondae tydens Koninkrykstyd stilstaan rondom die volgende 3 temas van menswaardigheid: 1) Hoe kyk ons na mekaar 2) Hoe kyk ons na God 3) Hoe kyk God na ons.

Vanoggend kyk Johan wat Matteus 10 vir ons leer oor hoe ons na mekaar kyk en hoe gasvryheid God se aanwesigheid ontsluit.

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

VERWELKOMING & GEBED Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

PREDIKER Johan Crous (NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING Matteus 10:40-42 deur Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

GEBED & SEËN Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

LIED

Herder Heer www.flam.co.za

Keep by Elliot Ziglar

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top