5 Julie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Hoe kyk God na ons (video) | 2 Petrus 3:8-9 en 14-15

Prediker:
Teksgedeelte: 2 Petrus 3:8-9 en 14-15

KONINKRYKSTYD #5

Ons staan vir 3 Sondae tydens Koninkrykstyd stil rondom die volgende 3 temas van menswaardigheid: 1) Hoe kyk ons na mekaar 2) Hoe kyk ons na God 3) Hoe kyk God na ons.

Vanoggend kyk Lourens wat 2 Petrus 3 vir ons leer oor hoe God na ons kyk met oë van sagmoedigheid, hoop en motivering en watter impak dit het op waarheen ons oppad is.

Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

PREDIKER Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING 2 Petrus 3:8-9 en 14-15 deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

MUSIEK

Pelgrimsgebed Amanda Strydom

You Say Lauren Daigle Performed by Will Morrison

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top