21 Junie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Die Gees is in ons (audio) | Johannes 14: 1-3; 16-17; 26 en 16:7

Prediker:
Teksgedeelte: Johannes 14: 1-3; 16-17; 26 en 16:7

KONINKRYKSTYD #3

Heilige Gees.

Soos God by mense was toe Jesus op aarde was, is die Heilige Gees nou by ons. Die Gees is die Trooster, Raadgewer, en Helper. Hy lei ons in die waarheid deur ons te leer en te onderrig en te herinner aan wat Jesus gesê het toe Hy op aarde was.

Omdat die Gees by en in ons is, kan ons die onsekere tye hanteer wanneer ons kaas geskuif is en ons nuwe kaas moet gaan soek.

Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED
Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

PREDIKER
Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

SKRIFLESING
Johannes 14: 1-3; 16-17; 26 en 16:7
deur Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

GEBED & SEËN
Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

MUSIEK
In hierdie oomblik
Neil Büchner
(p) St Gabriels Arc

Ending
Peter Sandberg
Album: Balm

Ons Vader
Cape Town Youth Choir
L266 (Liedboek)

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top