7 Junie 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Dans in alle seisoene (video) | Matteus 28: 16-20 en 2 Kor 13: 10-13

Prediker:
Teksgedeelte: Matteus 28: 16-20 en 2 Kor 13: 10-13

KONINKRYKSTYD #1 DRIE-EENHEIDSONDAG.

Koninkrykstyd is die seisoen tussen Pinksterfees en Advent. Die seisoen begin met DRIE-EENHEIDSONDAG, wanneer ons met verwondering, aanbidding en lof die drie-enige God aanbid.

Ds Francois Human lei vanoggend vir ons Koninkrykstyd in met 'n oorsig oor die Vader, Seun en Heilige Gees wat ons innooi in hulle dans.

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk. Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER

VERWELKOMING & GEBED Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

PREDIKER Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING Matteus 28: 16-20 AFR83 2 Kor 13: 10-13 AFR83 deur Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

GEBED & SEËN Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

MUSIEK

Lied 190 (Liedboek)

Spiegel im Spiegel (Mirror in the Mirror)

Composer: Arvo Pärt Album: Alina.

ECM New Series 1591 © ECM Recordsvia

Lord of the dance Songwriters: Ronan Hardiman

Lord of the Dance lyrics © Universal Music Publishing Group

Peformed by Louis Brittz

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top