31 Mei 2020

PINKSTER DIGI-DIENS #2 | Pinksterfees | (audio) | Habakuk 2: 1;  2: 4;  2: 20 en Openbaring 7: 15-17

Prediker:
Teksgedeelte: Habakuk 2: 1;  2: 4;  2: 20 en Openbaring 7: 15-17

Mag jy waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Johan Crous (NG Wellington-Noord)

PREDIKER Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING Habakuk 2: 1; 2: 4; 2: 20 en Openbaring 7: 15-17 deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN Johan Crous (NG Wellington-Noord)

MUSIEK

Lied 203 (Liedboek)

Om die Tafel (Neil Büchner (c) St Gabriels Arc)

Bladmusiek by www.flam.co.za

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top