30 Augustus 2020

40 DAE DIGI-DIENS | Die Bybel as Swaard (audio) | Hebreërs 4:12 +13 & Efesiërs 6:13 -17

Prediker:
Reeks:
Teksgedeelte: Hebreërs 4:12 +13 & Efesiërs 6:13 -17

40 DAE MET DIE BYBEL

Ons nooi jou uit om saam met ons vir 7-weke op reis te gaan en te ontdek hoe die Bybel op verskeie maniere 'n impak en rigtinggewende rol in ons lewe kan hê. Whatsapp die woorde "40dae" na 072 811 5238 indien jy die hulpmiddele wil ontvang. Jy kan op 5 maniere inskakel:

LEES | Sondag se teksgedeeltes

LUISTER | Digi-dienste op Sondae

DINK | Oordenkings daagliks van Maandae tot Vrydae

DOEN | Familie Bybelstudie op Vrydae

DEEL | Zoom deel sessie op Donderdae aande 19h30

Vanoggend se diens word gelei deur Ds Francois Human. Ons ontdek hoe die bybel as Swaard in ons lewe werk, wanneer God deur Sy woord, Jesus, die Heilige Gees en deur prediking met ons praat. Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord, NG Groblershoop en Wellington Moederkerk). 

VERWELKOMING & GEBED deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

PREDIKER deur Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING Heb. 4 :12-13; Efes. 6: 10-17 Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

GEBED & SEËN deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

MUSIEK

Liedboek 411: 1 & 2 Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen

I need Thee every hour, Salt of the sound

Endless Horizons, Ian Post

A place beyond belief, SLPSTRM

“Amenlied” Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top