26 Julie 2020

40 DAE DIGI-DIENS | Die Bybel as ‘n spieël (video) | 2 Kor 3: 12-18

Prediker:
Reeks:
Teksgedeelte: 2 Kor 3: 12-18

40 DAE MET DIE BYBEL
Ons nooi jou uit om saam met ons vir 7-weke op reis te gaan en te ontdek hoe die Bybel op verskeie maniere 'n impak en rigtinggewende rol in ons lewe kan hê. Whatsapp die woorde "40dae" na 072 811 5238 indien jy die hulpmiddele wil ontvang. Jy kan op 5 maniere inskakel:
LEES
LUISTER
DINK
DOEN
DEEL.

Vanoggend lei Ds Lettie Büchner die 40-dae reeks in. Ons ontdek hoe die bybel as ‘n andersoortige spieël in ons lewe werk. Dit hou vir ons beeld op waarna ons genooi word om te groei.

Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord, NG Groblershoop en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Johan Crous (NG Wellington-Noord)

PREDIKER Ds Lettie Büchner (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING 2 Kor 3: 12-18 deur Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN Johan Crous (NG Wellington-Noord)

MUSIEK

“Breath of life” Composed & performed by: Neil Büchner (p) St Gabriel’s Arc

“Spiegel im Spiegel“ Composer: Arvo Pärt

“Keep Me” Artist: Elliot Ziegler Album: Sleepless

“Spirit of the living God” Author (st. 1): Daniel Iverson (1926) Copyright: St. 1 © 1935, 1963 Birdwing Music (ASCAP)

“Amenlied” Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top