2 Augustus 2020

40 DAE DIGI-DIENS | Die Bybel as God se stem (video) | Heb. 1 :1-4; 3:7-8 ; Rom 10:8-15

Prediker:
Reeks:
Teksgedeelte: Heb. 1 :1-4; 3:7-8 ; Rom 10:8-15

40 DAE MET DIE BYBEL
Ons nooi jou uit om saam met ons vir 7-weke op reis te gaan en te ontdek hoe die Bybel op verskeie maniere 'n impak en rigtinggewende rol in ons lewe kan hê. Whatsapp die woorde "40dae" na 072 811 5238 indien jy die hulpmiddele wil ontvang. Jy kan op 5 maniere inskakel:

LEES | Sondag se teksgedeeltes
LUISTER | Digi-dienste op Sondae
DINK | Oordenkings daagliks van Maandae tot Vrydae
DOEN | Familie Bybelstudie op Vrydae
DEEL | Zoom deel sessie op Donderdae aande 19h30

Vanoggend se diens word gelei deur Ds NJ van As. Ons ontdek hoe die bybel as God se stem in ons lewe werk, wanneer God deur Sy woord, Jesus, die Heilige Gees en deur prediking met ons praat.

Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord, NG Groblershoop en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

PREDIKER deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

SKRIFLESING Heb. 1 :1-4; 3:7-8 ; Rom 10:8-15 Ds Francois Human (NG Wellington-Noord)

GEBED & SEËN Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

MUSIEK
“Spreek O, Heer” (opwekkingsliedere 689)
Opwekking Opwekkingsliederen 32
Expoza Music (on behalf of Opwekking)

“Gebed“ Koos du Plessis

“Progress”
Ever so blue
℗ Epidemic Sound
Released on: 2019-07-26
Composer: Jakob Ahlbom

“Wunderbarer König (Gott ist gegenwärtig)”
Joachim Neander, Glaub- und Liebes-Übung: Auffgemuntert durch einfältige undes-Lieder und Danck-Psalmen, 1680 Andreas Marti: Gott ist gegenwärtig.
In: Musik und Gottesdienst 66, 2012, S. 141
Joachim Neander
Public domain

“Amenlied”
Gemeentesang van NGK Universiteitsoord
Orrelis: Prof. Wim Viljoen

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

 

Go to Top