21 Mei 2020

HEMELVAART | Jesus se hemelvaart; die Gees se tuiskoms (audio) | Johannes 14: 15-26

Prediker:
Teksgedeelte: Johannes 14: 15-26

Johan Crous kyk vandag op grond van Johannes 14 na Jesus se Hemelvaart en die Heilige Gees se tuiskoms by ons, sy volgelinge. Hy behandel ondermeer die 7 funksies van die Heilige Gees.

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord en Wellington Moederkerk).

VERWELKOMING & GEBED Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

PREDIKER Ds Johan Crous (NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING Johannes 14: 15-26 deur Ds Bennie Janse van Rensburg (Wellington Moederkerk)

GEBED & SEËN Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

MUSIEK

Lied 168 (Liedboek)

Dag 7 Winand Gründling

Go to Top