1 November 2020

WELLINGTON DIGIBOODSKAP | Stap saam met Jesus oor grense (video) | Handelinge 8: 26-40

Teksgedeelte: Handelinge 8: 26-40

Ons reeks STAP SAAM MET JESUS OOR GRENSE se derde boodskap word deur Bennie Janse van Rensburg gelei. Hy kyk na die verhaal in Handelinge 8: 26-40 en hoe God ons nooi om deel te raak van Sy MISSIO DEI.

PREDIKER: Bennie Janse van Rensburg (Wellington-Moederkerk)

SKRIFLESING: Handelinge 8: 26-40 deur Johan Crous (Wellington-Noord)

SEËNGROET: NJ van As (NG Wellington-Oos)

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top