25 Oktober 2020

WELLINGTON DIGIBOODSKAP | Stap saam met Jesus oor grense (audio) Handelinge 6: 1-4

Prediker:
Teksgedeelte: Handelinge 6: 1-4

Ons nuwe reeks STAP SAAM MET JESUS OOR GRENSE se tweede boodskap word deur Lourens Bester gelei. Hy kyk na die verhaal in Handelinge 6: 1-4, hoe 'n mens prakties kan bou aan God se koninkryk in jou gemeenskap en verder, maar nie sonder om jou toe te wei aangebed en aanbidding nie.

PREDIKER Lourens Bester (Wellington-Moederkerk)
SKRIFLESING Handelinge 6: 1-4 deur Cornis Botha (NG Wellington-Oos)
SEËNGROET Francois Human (Wellington-Noord)

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top