29 November 2020

WELLINGTON DIGIBOODSKAP | Advent uit die Psalms 01 (audio) | Psalm 72

Prediker:
Teksgedeelte: Psalm 72

Welkom by ons nuwe reeks ADVENT UIT DIE PSALMS. Oor die volgende paar Sondae wil ons uit gebede uit die Psalms leer waarna ons kan uitsien wanneer ons opbou na kersdag toe en die koms van Jesus as Messias en Koning vir alle mense op aarde

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top