17 Mei 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Geanker in die storms (video) | 2 Timoteus 1:6-14

Prediker:
Teksgedeelte: 2 Timoteus 1:6-14

Ons gesamentlike DIGI-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

AUDIO WEERGAWE BESKIKBAAR HIER  

VERWELKOMING & GEBED  Ds Johan Crous  (NG Wellington-Noord)

PREDIKER  Ds Lourens Bester  (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING  2 Tim 1: 6-14 deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN  Ds Johan Crous  (NG Wellington-Noord)

LIED:  BAWO

"Trad. Xhosa" Deur Hugenote Hoërskoolkoor

LIRIEKE

Bawo, Thixo Somandla, (Father, God Almighty)

Buyinton' ubugwenxa bam? (What are our sins)

Azi senzen' ebusweni beNkosi, (What have we wronged you, Lord)

Bawo, Thixo Somandla? (Father, God Almighty)

Azi senzeni na? (What have we done?) x2

Azi senzeni Nkosi yam, (What have we done, My Lord?)

Sigqibana nje! (That we kill each other thus!)

Emhlaben' (This world)

Sibuthwel' ubunzima (Is full of troubles) x2

Bawo, Thixo Somandla. (Father, God Almighty)

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER (besonderhede aan die einde van DIGIDIENS video)  

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top