Date: 5 April 2020

Teksgedeelte:Matteus 21: 1-11 |

Ons 3de gesamentlike digi-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

VERWELKOMING & GEBED
Ds Lettie Büchner
(Wellington Moederkerk)

PREDIKER
Ds. Francois Human
(NG Wellington-Noord)

SKRIFLESING
Matteus 21: 1-11
deur Ds Cornis Botha
(NG Wellington-Oos)

GEBED & SEEN
Ds Lettie Büchner
(Wellington Moederkerk)

LIED
Nader, my God, by U
gesing deur Vertikaal
Lied 512
(Publieke Domein)