WELLINGTON DIGI-DIENS | Hopeloosheid se geleentheid (video) | Esegiël 37

29 Maart 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Hopeloosheid se geleentheid (video) | Esegiël 37

Prediker:
Teksgedeelte: Esegiël 37: 1 - 14

Ons 2de gesamentlike digi-DIENS in Wellington met NG Wellington-Noord, NG Wellington-Oos en Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is, God se stem en teenwoordigheid beleef wanneer jy deur geloof luister en deelneem aan hierdie erediens.

VERWELKOMING & GEBED
Ds Francois Human
(NG Wellington-Noord)

PREDIKER
Ds. Cornis Botha
(NG Wellington-Oos)

SKRIFLESING
Esegiël 37: 1-14
deur Ds Bennie Janse van Rensburg
(Wellington Moederkerk)

GEBED & SEEN
Ds Francois Human
(NG Wellington-Noord)

LIED
Nader tot die Here
Neil Buchner & Martelize Voigt
(c) & (p) St Gabriels Arc Publishing
Bladmusiek: www.flam.co.za
F318