22 Maart 2020

WELLINGTON DIGI-DIENS | Leef ons in die eindtye? (video) | Openbaring 1

Teksgedeelte: Openbaring 1 :1-6

Ons eerste gesamentlike digi-DIENS in Wellington met:
NG Kerk Wellington Noord - Wellington Noord Geloofsgemeenskap, NG Kerk Wellington-Oos &
Wellington Moederkerk.

Mag jy daar waar jy is en saam met wie jy is,
God se stem en teenwoordigheid beleef
wanneer jy deur geloof luister en deelneem
aan hierdie erediens.

GEBED
Ds Cornis Botha
(NG Wellington-Oos)

PREDIKER
Ds. Bennie Janse Van Rensburg
(Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING
Openbaring 1: 1-6
deur Johan Crous
(NG Wellington-Noord)

Go to Top