6 September 2020

40 DAE DIGI-DIENS | Die Bybel as Anker (audio) | Hebreërs 6:17-20

Prediker:
Reeks:
Teksgedeelte: Hebreërs 6:17-20

40 DAE MET DIE BYBEL

Ons nooi jou uit om saam met ons vir 7-weke op reis te gaan en te ontdek hoe die Bybel op verskeie maniere 'n impak en rigtinggewende rol in ons lewe kan hê. Whatsapp die woorde "40dae" na 072 811 5238 indien jy die hulpmiddele wil ontvang. Jy kan op 5 maniere inskakel:

LEES | Sondag se teksgedeeltes
LUISTER | Digi-dienste op Sondae
DINK | Oordenkings daagliks van Maandae tot Vrydae
DOEN | Familie Bybelstudie op Vrydae
DEEL | Zoom deel sessie op Donderdae aande 19h30

Vanoggend se diens word gelei deur Ds Lourens Bester. Ons ontdek hoe die bybel as Anker in ons lewe werk, wanneer God deur Sy woord, Jesus, die Heilige Gees en deur prediking met ons praat. Mag jy, waar jy is en saam met wie jy is, deur God bemoedig en gevorm word om ‘n draer van Sy hoop en ‘n bouer van Sy koninkryk te wees in die gemeenskap waar jy werk en leef. (Wellington Digi-diens is in samewerking met NG Wellington Oos, NG Wellington-Noord, NG Groblershoop en Wellington Moederkerk). 

VERWELKOMING & GEBED deur Johan Crous (NG Wellington-Noord)

PREDIKER deur Ds Lourens Bester (Wellington Moederkerk)

SKRIFLESING Heb. 6:17-20 Ds Cornis Botha (NG Wellington-Oos)

GEBED & SEËN deur Ds NJ van As (NG Wellington-Oos)

MUSIEK
F584 Kom, almal, laat jul stem verrys (c)NG Kerk uitgewers (c) FlamMusiek Uitgewers

Whiffing by Coalecence

Be Thou my vision By Salt of Sound

“Amenlied” Gemeentesang van NGK Universiteitsoord Orrelis: Prof. Wim Viljoen

 

DANKOFFERS

Oorweeg asseblief om jou dankoffer elektronies te gee via elektronies bankoorplasing (EFT) of via ZAPPER

Bankbesonderhede:

ABSA | Tak: 334-510 | Rek no. 430 580 000

ZAPPER:

Go to Top