Ons gemeentebasaar vind plaas op Woensdag, 29 Mei 2024 om 10:00 Soos altyd beplan ons ‘n heerlike basaar waar ons gemeente en vriende kan saamkuier en gemeente-wees ervaar.
Aangesien ons afhanklik is van die gemeente se bydraes om die basaar ‘n sukses te maak, vra ons asb. u hulp deur die invul en “submit” van hierdie vorm voor of op Maandag 6 Mei 2024. Jy kan ook die vorm kry:
Bankbesonderhede:
NG Kerk Wellington
ABSA Tjekrekening: 430 580 000
Gebruik asb verwysing BASAAR
Basaar Zapper: