Ons gemeentebasaar vind plaas op Saterdag, 7 Junie 2025 om 08:30  Soos altyd beplan ons ‘n heerlike basaar waar ons gemeente en vriende kan saamkuier en gemeente-wees ervaar.

Aangesien ons afhanklik is van die gemeente se bydraes om die basaar ‘n sukses te maak, vra ons asb. u hulp deur die invul en “submit” van hierdie vorm voor of op Vrydag 16 Mei 2025. Jy kan ook die vorm hier kry:

Bankbesonderhede: 
NG Kerk Wellington
ABSA Tjekrekening: 430 580 000
Gebruik asb verwysing BASAAR + Van

Basaar Zapper: